John Cassavetes

John Cassavetes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Nicholas Cassavetes
Geboorte 9 Desember 1929
Manhattan, New York, Verenigde State
Sterfte 03 Februarie 1989 (op 59)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1951–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Cassavetes (9 Desember 1929 – 3 Februarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Dirty Dozen (1967), Rosemary's Baby (1968), Husbands (1970), A Woman Under the Influence (1974), en Love Streams (1984).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search